Tuesday 8 May 2012

Wêreld tyd

Ek het vandag iets baie intressant geleer. Indien daar horlosies op en wat die verskillende tye van die lande deur gee, moet dit altyd eerste Amerika dan onsin as dit op is, dan Eroupa, dan Asië en heel laaste Australie. Ek het altyd gedink mense kan die tyd in enige volgorde sit, maar die volgorde is baie belangrik vir die gebruik van tydsones.

3 comments:

  1. Love die background! Sal graag meer wil sien as ek geld gehad het!

    ReplyDelete
  2. mens kan nie dink dat die tye in orde moet wees nie. Dis iets om te kan onthou vir in die toekoms.

    ReplyDelete
  3. Tydzone nie baie te doen met die son opkoms en sak nie.....Rina

    ReplyDelete