Tuesday 8 May 2012

DIe fotos kan saam met kaartwerk gebruik word.

Kaapstad en tafelberg is een van die plekke wat die leerders moes gebruik toe hulle met padkaarte en afstand tabelle gewerk het.

Hier is die padkaart waarmee die leerders gewerk het. Die kaart is 'n gedeelte van die Vrystaad en Noord-Kaap se paaie.

Dit is die afstand tabel wat die leerders gebruik het om die afstand tussen stede en dorpe te bereken.

1 comment:

  1. Omdat tafelberg een van die top attraksies in die land is, is dit altyd lekker om foto's van die mooi berg te sien.
    Padkaarte is wel een van die ouer metodes oor hoe mense oor die weg moes kom in ander dorpe of stede. Padkaarte word van dag minder gebruik maar sal nog lank vat voordat dit heeltemal uitgewis is.

    ReplyDelete