Monday 7 May 2012

Toerisme in skole

Om bietjie meer van n idee te kry oor hoe toerisme in die skole self lyk het ek die Juffrrou van Hoërskool Florida gevra of ons 'n link na hulle blog kan in sit. www.florriestoerisme.wordpress.com
Die toer wat onderneem is lyk baie lekker en ons kan ook meer leer van tydsones.

2 comments:

  1. Ek dink toerisme in skole is n wonderlike idee n goeie vak vir agtergrond studie.

    ReplyDelete
  2. Toerisme in skole is wel 'n baie goeie vak. Nie net kan die kinders saam met die skole toer nie, maar die kennis wat die leerders oor Toerisme leer is baie belangrik. Die kennis kan leerders nie net vir studies help nie, maar leerders kan nou ook help om die vakansie te beplan en indien daar oorsee gegaan word kan leerders die tyd in die ander lande uitwerk en hulle verstaan ook die konsep.

    ReplyDelete